Afrikaans (South Africa)
Afrikaans (South Africa)
Heilige Aartsengel Migael, verdedig ons in die stryd; wees ons beskerming teen die boosheid en die liste van die duiwel. In nederigheid smeek ons u; dat God deur u ons van alle onheil sal bewaar. U die aanvoerder van die hemelse leërmagte, verdryf die Satan en alle bose geeste, wat rondsluip op soek na siele; dryf hulle deur die goddelike krag terug na die hel toe. Allerheiligste Hart van Jesus, ontferm U oor ons. Soete Hart van Jesus, onferm U oor ons en oor ons afgedwaalde broeders en susters. Amen.